STOF Comes to Alexander Upstairs

'n Hond en drie vervreemde pelle is oppad na die begrafnis van 'n vierde. Die manne hap mekaar oor die verlede al wil hulle dit net eintlik begrawe. Teen 'n helse spoed kom hulle langs die graf tot stilstand, maar nie sonder 'n paar aangrypende, pynlike, soms skreeusnaakse oomblikke en nuwe insigte oor die aard van vriendskap.
Gerhard, 'n dalende sepie held wie nooit in sy lewe aan enigiets kon commit nie - behalwe sy beste vriende se vrouens.
Johan, 'n staatmaker, 'n genuine ou, 'n man se man, voordat hy sy vrou se man geword het. Nou filosofeer hy in supermarkte op soek na koolblare.
Gawie, 'n knorrige, afgestompte, vent. Hy dink hy's oppad na ware liefde, maar die vrou in die verhaal is onder die indruk dat hy iemand anders is-letterlik.
Hulle is saam in a motor vir 1400km, van Johannesburg af Kaap toe via Fokfontein, 'n poot, 'n kroeg en 'n bietjie lekker outydse moeilikheid en dit sit 'n effense druk op hul verhoudings met mekaar...
Book securely online with a credit card for any show at Alexander Upstairs by visiting shows.alexanderbar.co.za or reserve your ticket without paying (but miss out on the discount). The direct booking page for this particular show is alexanderbar.co.za/show/Stof2019.

Videos
|
The Curious Case of Katherine Sinclair Star Theatre, Homecoming Centre (7/01-7/05) |
|
MAMMA MIA! Artscape Theatre (9/03-10/11) |
|
Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026 Piazza del Duomo di Pistoia (7/06-7/06) |
|
Swan Lake Teatro at Montecasino (8/07-8/21) |
|
Audition Workshop Pinelands Players (7/25-7/25) |
|
MAMMA MIA! Artscape Opera House (9/03-10/11) |
|
Max Angioni - ANCHE MENO – ROUND FINALE Piazza Europa (7/22-7/22) |
|
MAMMA MIA! The Musical! Artscape Opera House (9/03-10/11) |
|
MAMMA MIA! The Musical! Teatro at Montecasino (10/16-11/22) |
|
MAMMA MIA! The Musical! Artscape Theatre (9/03-10/11) |
| VIEW ALL SHOWS ADD A SHOW | |






