MY BOETIE SE SUSSIE SE OU gaan jou laat skaterlag by vanjaar se ABSA KKNK in Oudtshoorn van 2-5 April
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele