Hennie Smit (71) na al die jare terug op die verhoog in MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, 4/2-5
Akteur, sanger en baie bekende Bertjie van EGOLI, Hennie Smit, is na al die jare terug op die verhoog in Lefra Produksies se nuwe klug, MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, wat eersdaags by die ABSA KKNK in Oudtshoorn premiere.