Casper de Vries - Vark In Hel at Artscape Theatre
Dates: 11/15/2012 - 11/24/2012
📍 Theatre: Artscape Theatre
Cape Town City Centre
Cape Town, Western Cape 8000
Phone: +27 21 410-9838
Tickets: R150.00 - R240.00
Running Time: ± 2 hours
Is This Your Show?
Submit Updates & Sell More Tickets
Casper de Vries en sy vlymskerp satire keer terug na Kaapstad met sy laaste-ooit reeks vertonings van Vark In Hel. In dié vertoning steek hy die draak met alles onder (en bo) die son. Heilige koeie word nie onaangeraak gelaat nie en hulle deel ook die Operahuisverhoog met Casper se hondekinders.
Amper alles word bespreek. Van publieke skande tot tannies met “blomkoolkapsels” en honde-DNA! Casper se vertonings is daarvoor bekend om die sintuie te oorlaai met ‘n magdom oudio-visuele elemente en stel hierdie keer weereens nie teleur nie. Gehore kan daarna uitsien om met seer mae (van al die lag natuurlik), by hierdie stand-up meesterstuk, uit te kruip.
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Cast and Creative Team for Casper de Vries - Vark In Hel at Artscape Theatre
Skrywer Casper de Vries
Kostuums Marietjie Oelofse
Kostuums Marietjie Oelofse
News About Casper de Vries - Vark In Hel at Artscape Theatre
We have no news on this show at the current time.
About the Theatre
Similar Shows Nearby
|
MAMMA MIA! Artscape Theatre (9/03-10/11) |
|
BROADWAY THE NSA WAY - ON THE LIST The Lesedi at the Joburg Theatre (8/06-8/09) |
|
Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026 Mapo Club (9/01-9/01) |
|
Swan Lake Teatro at Montecasino (8/07-8/21) |
|
HIGHLIGHTS UJ Arts & Culture (8/20-8/23) |
|
HIGHLIGHTS Homecoming Centre (8/26-8/29) |
|
MAMMA MIA! The Musical! Artscape Theatre (9/03-10/11) |
|
MAMMA MIA! The Musical! Teatro at Montecasino (10/16-11/22) |
|
MAMMA MIA! Teatro at Montecasino (10/16-11/22) |