Photo Flash: MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, Emperor's Palace, New Theatre of Marcellus, 13 Mei - 1 Junie
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vroumet twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele