Die eerste volwaardige oorspronklike Afrikaanse Oratorium, met klassieke orkes, koor en soliste, - ‘n Viering van die Skepping. Met musiek deur Janine Neethling en teks en regie deur Deon Opperman.
Cast and Creative team for Die Skepping Oratorium at ARTSCAPE Opera House