Come and Meet MY BOETIE SE SUSSIE SE OU at the Atterbury Theatre
If you think your life is complicated, put yourself in John Smith's shoes for a moment.

Lefra Productions is bringing six of its top productions of this year to the Clover Aardklop National Arts Festival.
Groot was die verrassing Saterdag vir Liza-Mari Beukes van Kempton Park toe haar vriend, Adriaan Janse van Rensburg, ook van Kempton Park haar gevra het om verloof te raak op die stel van MY BOETIE SE SUSSIE SE OU wat tans by Emperors Palace se Theatre of Marcellus speel.
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vroumet twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele

As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele
Akteur, sanger en baie bekende Bertjie van EGOLI, Hennie Smit, is na al die jare terug op die verhoog in Lefra Produksies se nuwe klug, MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, wat eersdaags by die ABSA KKNK in Oudtshoorn premiere.