Skip to main content
My Shows
News on your favorite shows, specials & more!

Laerskool Noord Comes to The Drama Factory in April

Performances are April 1 and 2.

By:
Laerskool Noord Comes to The Drama Factory in April Image

LAERSKOOL NOORD se leuse is KYK NOORD EN STOOT VOORT, maar in hierdie lekker lag produksie is dit alles behalwe die geval. Drie onderwyseresse beplan 'n verrassingsafskeidspartytjie vir hul skoolhoof se aftrede. Tussendeur die netbaljuffrou, Zelda de Wet, se vreeslose fluitjie, Bets du Preez se dramatiese deurmekaar administrasie en kaftans en sorglose Marietjie wat probeer om die wit vlaggie van vrede te laat wapper en seëvier, met haar glitter stickertjies en sticky notes, is hierdie personeelkamer 'n tikkende tydbom. En boonop gaan Meneer enige oomblik aankondig wie by hom oorneem as die nuwe hoof van Laerskool Noord. Kan dit een van hulle wees?

'n Komedie met Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie, Neels Coetzee Regie: Gideon Lombard Teks: Ilne Fourie

Laerskool Noord is 'n lekkerlag komedie- perfekte manier om die nuwe jaar af te skop. Dis 'n komiese kykie na wat werklik agter die swartbord gebeur. Skrywer, Ilne Fourie, bekend vir haar RSG-radiodramas, kleur met haar tong-in-die-kies humor en pittige waarnemingsvermoë hierdie karakters so in dat iedereen van ons sonder twyfel een van ons oud-onderwyseresse sal herken. Gideon Lombard, bekroonde akteur en regisseur, hou almal se varkies, en in Meneer se geval, poedels op hok. Die produksie word geskep in samewerking met Vrystaat Kunstefees en Aardklop en NATi.

Book securely online with a credit card for any show at The Drama Factory by visiting www.thedramafactory.co.za The direct booking page for this particular show is www.thedramafactory.co.za/show/mar2301

Photo Credit: Robert A Hamblin

Click Here to Get Tickets
Need more South Africa Theatre News in your life?
Sign up for all the news on the Summer season, discounts & more...


BroadwayWorld TV


Simphiwe Dana: The Symphonic Experience  in South Africa Simphiwe Dana: The Symphonic Experience
Artscape Theatre (7/29-7/29)
HIGHLIGHTS in South Africa HIGHLIGHTS
UJ Arts & Culture (8/20-8/23)
MAMMA MIA! in South Africa MAMMA MIA!
Artscape Theatre (9/03-10/11)
Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026 in South Africa Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026
Mapo Club (9/01-9/01)
NDLOVU YOUTH CHOIR in South Africa NDLOVU YOUTH CHOIR
Teatro at Montecasino (7/29-8/02)
Audition Workshop in South Africa Audition Workshop
Pinelands Players (7/25-7/25)
Max Angioni - ANCHE MENO – ROUND FINALE in South Africa Max Angioni - ANCHE MENO – ROUND FINALE
Piazza Europa (7/22-7/22)
MAMMA MIA! The Musical! in South Africa MAMMA MIA! The Musical!
Artscape Theatre (9/03-10/11)
HIGHLIGHTS in South Africa HIGHLIGHTS
Homecoming Centre (8/26-8/29)
MAMMA MIA! in South Africa MAMMA MIA!
Teatro at Montecasino (10/16-11/22)