GROET DIE GROTMAN 2 Verkoop Binne Een Dag Uit By Pierneef Teater; Ekstra Vertoning Op 24 Julie 2019
Lefra se trefferproduksie, GROET DIE GROTMAN 2, met Wynand van Vollenstee as Die Grotman het binne een dag totaal die vertoning van 19 Julie 2019 uitverkoop.