'MY VROU SE MAN SE LYK SE TAS' kom Johannesburg toe, Nov 12-24
Suid-Afrikaners het reeds baie lekker gelag vir Ray Cooney se splinternuwe klug, My Vrou se Man se Lyk se Tas, meesterlik in Afrikaans vertaal deur Peet van Rensburg uit die oorspronklike Funny Money en onder die regie van Frans Swart.