My Shows
News on your favorite shows, specials & more!
Francois van Rensburg (Gavin), Hennie Smit (Deda) and Botha Enslin (Stanley) at MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, Emperor's Palace, New Theatre of Marcellus, 13 Mei - 1 Junie

Francois van Rensburg (Gavin), Hennie Smit (Deda) and Botha Enslin (Stanley) at MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, Emperor's Palace, New Theatre of Marcellus, 13 Mei - 1 Junie Photo

From: Photo Flash: MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, Emperor's Palace, New Theatre of Marcellus, 13 Mei - 1 Junie

As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vroumet twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele van Londen aan, beide dolgelukkig en salig onbewus van mekaar. Maar wanneer sy twee tieners, 'n dogter van die een gesin en 'n seun van die ander, mekaar op 'n internetkletskamer raak gesels en angstig besluit om mekaar in die persoon te ontmoet, versnel John se reeds gejaagde lewe tot in die hoogste rat, en moet hy spook om hulle uitmekaar te hou.
Date Taken: May 9, 2014

View More Pictures Of:


More Photos...


Videos


TICKET CENTRAL
Hot Show
Tickets From $68
Hot Show
Tickets From $59
Hot Show
Tickets From $66
Hot Show
Tickets From $58