My Shows
News on your favorite shows, specials & more!

Barnyard Theatre Presents BABALELA, 4/9

By:

Diep, diep in 'n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats. Diep, diep in 'n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats.

Op 'n dag kom 'n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het 'n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie ...

Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalela-reeks, waarvan daar reeds meer as 40 000 boeke verkoop is!

DIE REEKS

1. Babalela

2. Diep, diep in `n donker bos

3. Los ons uit!

DIE SKRYWER

Martie Preller is een van die mees geliefde Afrikaanse kinderboekskrywers en het reeds verskeie toekennings vir haar werk ontvang, waaronder die Tienie Holloway-medalje vir kleuterliteratuur vir Babalela, Diep diep in `n donker bos. Daar het al meer as 50 kinderboeke uit haar pen verskyn.

Hierdie immergewilde vertoning is terug met ‘n nuwe baadjie! Splinternuut en beloof om weer duisende kinderhartjies warm te laat klop vir hulle geliefkoosde karaktertjie: BABALELA!

For more information, click here.

 


BroadwayWorld My Shows

Don't Miss a South Africa News Story
Sign up for all the news on the Spring season, discounts & more...


Videos


Broadway to Blockbuster in South Africa Broadway to Blockbuster
City Hall (6/12-6/13)
MAMMA MIA! in South Africa MAMMA MIA!
Teatro at Montecasino (10/16-11/22)
The Curious Case of Katherine Sinclair in South Africa The Curious Case of Katherine Sinclair
Star Theatre, Homecoming Centre (7/01-7/05)
Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026 in South Africa Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026
Piazza del Duomo di Pistoia (7/06-7/06)
Max Angioni - ANCHE MENO – ROUND FINALE in South Africa Max Angioni - ANCHE MENO – ROUND FINALE
Piazza Europa (7/22-7/22)
MAMMA MIA! The Musical! in South Africa MAMMA MIA! The Musical!
Teatro at Montecasino (10/16-11/22)
Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026 in South Africa Enrico Brignano - Bello di Mamma 2026
Mapo Club (9/01-9/01)
031 Theatre Festival in South Africa 031 Theatre Festival
Seabrookes Theatre (6/04-6/14)
MAMMA MIA! The Musical! in South Africa MAMMA MIA! The Musical!
Artscape Theatre (9/03-10/11)
MAMMA MIA! The Musical! in South Africa MAMMA MIA! The Musical!
Artscape Opera House (9/03-10/11)