My Shows
News on your favorite shows, specials & more!
Get Francois van Rensburg Alerts

Francois van Rensburg News

MY BOETIE SE SUSSIE SE OU gaan jou laat skaterlag by vanjaar se ABSA KKNK in Oudtshoorn van 2-5 April
by Hilary Kelly - Mar 17, 2014

As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele van Londen aan, beide dolgelukkig en salig onbewus van mekaar. Maar wanneer sy twee tieners, 'n dogter van die een gesin en 'n seun van die ander, mekaar op 'n internetkletskamer raak gesels en angstig besluit om mekaar in die persoon te ontmoet, versnel John se reeds gejaagde lewe tot in die hoogste rat, en moet hy spook om hulle uitmekaar te hou. My Boetie se Sussie se Ou is Pierre van Pletzen se Afrikaanse vertaling van Ray Cooney se Caught in the Net, en onder die regie van Suid-Afrika se eie klugkoning Frans Swart.

    2 

Get Francois van Rensburg Email Alerts

Be the first to get news, photos, videos & more.

Videos